Gerhard Fouch kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Lderitz en later weer op Otavi tekom. Dat di ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun by hom ‘n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder s toesig plaas . . .
|